Successfully reported

3F Trendy Promenade Retreat

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R650.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Pensioenaris-aanbod

Kry 10% af. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

- Hierdie woonstel word nie deur beurtkrag geraak nie.
- Geen rook word binne of buite die gebou toegelaat nie en dit word streng toegepas.
- 'n ID/paspoort word vereis vir gaste-registrasie.
- Linne, handdoeke, tee, koffie, suiker, skoonmaakmiddels en sommige toiletware word voorsien.
- Geen dagbesoekers word toegelaat nie, slegs gaste volgens die maksimum besetting van die woonstel.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 785
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 785
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 785
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 213 Main Road, Three Anchor Bay, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4fac91b8f1c8b773a3c3fade7b78525b4f2b0381335085a313a572888ff8c939f8f7f35422b6b78979567308485a1eda1244?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 785 per nag (plek vir 4) 213 Main Road Three Anchor Bay 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.9082087 18.3979075

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang