Tripleg Apartments 1
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 149 Clearwood Road, Dainfern, 2191, Gauteng
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Tripleg Apartments 1 is 'n bekoorlike woonstel in 'n veilige kompleks in Dainfern. Dit bied knus en gerieflike selfsorgverblyf en is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers op soek na kort- of langtermynverblyf.
Die pragtige oopplan-woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste.
Die oopplan-leefarea en -kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike rusbank, 'n TV en 'n lessenaar en dit lei na 'n balkon.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, braai-area en speelgrond vir kinders binne die kompleks.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Herbert Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 149 Clearwood Road, Dainfern, 2191, Gauteng
- Gaste dink Tripleg Apartments 1 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 149 Clearwood Road, Dainfern, 2191, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang