Tripleg Apartments
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Middle Road, Morningside, Sandton, 2192, Gauteng
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Tripleg Apartments bied verblyf in die middel van Morningside, Sandton en is naby 'n winkelsentrum, restaurante en 'n Shell-vulstasie geleë. Hierdie woonstelle is die ideale oornagverblyf vir sakereisigers en vakansiegangers.
Verblyf word in 2 woonstelle gebied wat elk slaapplek vir 2 gaste het. Die oopplan-eenhede het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, of slegs 'n stort.
Woonstel 1 het 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, wasmasjien, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Woonstel 2 het 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke eenheid het lugversorging en 'n TV met DStv.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Gaste kan die gemeenskaplike swembad, gimnasium en die speelgrond vir kinders in die kompleks geniet.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Herbert Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 7 Middle Road, Morningside, Sandton, 2192, Gauteng
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Middle Road, Morningside, Sandton, 2192, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang