Successfully reported
+36

Ts Group Africa Hatfield Apartments

  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 1068 Pretorius Street, Hatfield, 0184, Gauteng
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ts Group Africa Hatfield Apartments is in Pretoria se Hatfield-distrik. Dit is 1,8 km vanaf die Universiteit van Pretoria en 2,8 km vanaf die Uniegebou, met besienswaardighede naby, insluitend die Pretoria Buiteklub en die Voortrekkermonument.

Verblyf word gebied in 7 junior suites sonder 'n en suite-badkamer en 8 junior suites met 'n en suite-badkamer. Elke kamer het slaapplek vir 2 gaste en het 'n dubbelbed óf 2 enkelbeddens.

Gaste het toegang tot ten volle toegeruste gemeenskaplike kombuise en eetareas. Ander geriewe op die perseel sluit 'n 24 uur-ontvangs, WiFi en veilige parkeerplek in.

Die verblyf is 'n kort entjie se stap vanaf Springbokpark en 5 minute se ry vanaf LC de Villiers Sportterrein. Nabygeleë restaurante is ook beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Sanet M
Saam met lewensmaat
5.0
Sal aan enigeen die blyplek aanbeveel. Het baie lekker gebly.
Aug 2025
Samantha B
5.0
Sal weer daar bly. Baie lekker gebly. Mense is baie vriendelik en die plek is baie netjies.
Aug 2025
Verena G
Saam met lewensmaat
5.0
Great. Great service, clean facilities, super friendly and helpful staff.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Nelia H
Saam met vriende
5.0
Veilig om voertuig te parkeer. Ja, baie lekker. Dankie vir die vriendelike diens.
Jun 2025
Corne S
Saam met lewensmaat
5.0
Super nice! Baie vriendelik! Baie netjiese vertrekke / kamers. Plek om te stryk, wasgoed was, stoof om kos te maak, ens. Baie vriendelike diens / werk...
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ts Group Africa
Hatfield ...

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • 1068 Pretorius Street, Hatfield, 0184, Gauteng
  • Gaste dink Ts Group Africa Hatfield Apartments het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 1068 Pretorius Street, Hatfield, 0184, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA62ff1cf8a678bed3a9522a6cf050e3bbcebb3ecbbae5de369a6c35d0a44ded0f1ec30c3a7788142162ec95c4b7e2c5ccebea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 1068 Pretorius Street Hatfield 0184 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -25.7446335 28.2333194

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang