Tsala Treetop Lodge
Beskrywing
Dié 10 luukse suites is in die woud versteek en is ideaal vir 'n luukse, romantiese wegbreek. Elke Tsala Suite het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is ook 'n elegante sitarea met 'n kaggel en 'n privaat dek met 'n uitsig oor die woud sodat gaste buite kan eet. Elke suite het ook 'n randvloeiswembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Geen kinders word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Tsala Villas beskik elkeen oor 2 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en elke badkamer het 'n bad en 'n stort. Die slaapkamers het asemrowende uitsigte oor die woud. Die groot sitarea het 'n kaggel en die privaat dek het 'n randvloeiswembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Geen kinders word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 44 persone
- Geen kinders onder 10
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
 Uitkloktyd: 11:00
- Adres: Off N2, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- 
                                    
                                    
                                        TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang