Successfully reported
+135

Tsanana Log Cabins & Mulberry Lane Suites

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 64 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: On R533 Between Graskop, And Bushbuckridge, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Vanaf R633 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die onderbeklemtoonde elegansie en sjarme van Tsanana Log Cabins & Mulberry Lane Suites bied gaste volledige privaatheid om hul vakansie terdeë geniet. Kom wees deel van die wonderlike atmosfeer op Suid-Afrika se enigste werkende sy-plaas.

Daar is 4 luukse suites met lugversorging en dit bied 'n idilliese, bederf-ervaring. Elke suite het 'n privaat patio met 'n spa-bad en braai-area wat oor die inheemse bos uitkyk. Om 'n romantiese wegbreek te verseker, laat ons nie kinders toe by die suites nie, maar hulle is baie welkom by
die Houthutte. Die eenhede word daagliks skoongemaak en is met tee, koffie, verromer, suiker, versoeter en basiese toiletware ingerig. Handdoeke word voorsien.

Daar is 3 Houthutte wat meer rustiek is en dié gesinseenhede is smaakvol gemeubileerd met 'n knippie Afrika-dekor. Ons maak voorsiening vir groepe van 2 tot 11 mense. Al die hutte het lugversorging. Houthut 1 en die Vriende en Gesin-houthut het elkeen 'n Jacuzzi en Houthut 4 het 'n spa-bad buite. Al die houthutte het privata braai-areas en is volledig toegerus vir selfsorg. Benewens alle breekware en eetgerei, het die kombuise 'n stoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas met 'n vriesrak, 'n broodrooster en 'n ketel. Die Hutte word nie daagliks skoongemaak nie en handdoeke word nie voorsien nie. Die hutte is wel toegerus met koffie, tee, verromer, suiker, versoeter en basiese toiletware met aankoms, maar word nie daagliks vervang nie. Om 'n volledige wegbreek te verseker, het ons nie TV's in die kamers nie.

Memory Lane bied 6 selfsorg-eenhede, elkeen met 'n privaat ingang en en suite-badkamer in die historiese 120 jarige-plaashuis. Ervaar ouwêreldse bekoring met al die moderne luukshede. Ons Memory Lane Suites is die enigste eenhede op die plaas met DStv.

Daar is 'n gemeenskaplike lapa area met 'n swembad, trampolien, braai-area en boma vir aande om die vuur saam met vriende en familie. Aangesien ons op die enigste werkende sy-plaas in Suid-Afrika geleë is, kan jy ook 'n begeleide sy-toer onderneem.

Daar is 'n 3 km-staproete in natuurlike woude en ons het 'n heli-pad. Die perfekte basis van waar u die pragtige omgewing kan verken. Die Phabeni-hek wat 'n ingang tot die Krugerwildtuin is, is net 45 km weg. Die Panorama-roete met God's Window, Bourke's Luck Potholes, Blyderivier-canyon, skouspelagtige watervalle, en nog baie meer.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 106 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Alicia S
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik. Dit was baie lekker en skoon!
Des 2024
Muhammad A
Saam met vriende
5.0
Peaceful and tranquil. Very peaceful location with a great restaurant/bar and we loved the Jacuzzi.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Vusumuzi M
Saam met lewensmaat
5.0
My partner and I had a beautiful, scenic, tranquil stay, much enjoyed! My stay was peaceful, tranquil, wholesome and very much connecte...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Zander V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker. Dit was baie lekker en aangenaam.
Jul 2024
Edsan S
Saam met lewensmaat
4.8
Would use them again any time. Nice and peaceful stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Piet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 106

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • On R533 Between Graskop, And Bushbuckridge, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Gaste dink Tsanana Log Cabins & Mulberry Lane Suites het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 633
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 633
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 633
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 64 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: On R533 Between Graskop, And Bushbuckridge, Graskop, 1270, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZkYzVjNjUwLTkxMzItNGJlZC05ZmZhLTA4YTMwYmU0M2Q3YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R633 per nag, vir 2 mense 106 5 1 5 On R533 Between Graskop And Bushbuckridge 1270 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.931407487614 31.012963950634
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang