Successfully reported

Tsessebe Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 92 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Charmaine S
1 nag
5.0
Aug 2025

Oornag. Skoon, stil en rustig. Ontvangsdame baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Netjies met als nodig vir oornag. Skoon, netjies, vriendelike ontvangs. Ons kon eers laat wegkom uit Gauteng, so dit was goed dat ons laat-aand kon inboek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robert M
1 nag
5.0
Apr 2025

Voortreflik, wêreldklas, huislik, moederlik. Baie lekker, Sybil is the best host I have ever come across in 30 years of travel. Best room, neat, spacious, safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daleen
Tsessebe Guesthouse
Good morning! Thank you for such kind words! It was just because you were such great guests! You are always welcome! Blessings!

Welmarie V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Lekker. Baie lekker gebly, was great om 'n aircon te hê, kamer was baie netjies en modern. Dis naby aan die hoofweg waar jy karre kan hoor, maar dit maak dit ook lekker naby in weer in die pad te val.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daleen
Tsessebe Guesthouse
Hi Welmarie, lekker om van jou te hoor! Julle was net sulke wonderlike gaste om te akkommodeer. Vriendelike groete, Sybil

Petro K
1 nag Gesin met tieners
4.8
Aug 2025

Gerieflik, netjies, skoon, warm. Warm ontvangs (al was dit 21:00) en heerlike verblyf. Hoewel die gastehuis direk langs die snelweg geleë is, was dit nie steurend nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Casper S
1 nag
4.6
Aug 2025

Sal weer gaan. Baie lekker gebly, geen klagtes nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Audrey V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Was heerlik. Baie netjies en lekker gebly, geen klagtes oor gastehuis nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman L
1 nag
5.0
Jan 2024

Naby restaurante en winkels. Naby aan N1. Het die oorslaap geniet. Skoon, netjies en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Fantasties. Dit was fantasties. En mense was awesome.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2024

One of my best stays ever in Bloemfontein. Very nice place to stay at. Reception was very good; you really feel welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Daleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 92

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 39 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Johan van Wyk Street, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqo37vscVe52n2FIwzFWeUInApmqUAFPbgu2rL6DEVYAoCRlgrv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 92 5 1 5 5 Johan van Wyk Street Langenhovenpark 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.0984895 26.165267

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang