Successfully reported
+45

Tsessebe Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 39 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Johan van Wyk Street, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Tsessebe Guesthouse is in Langenhovenpark geleë, 'n woonbuurt wat vinnige toegang tot die N1 bied. Dit is die ideale opsie vir vriende besoek, sakereise of selfs net deur Bloemfontein gaan.

Tsessebe Guesthouse bied gaste 'n vriendelike, hoflike en eg Suid-Afrikaanse gasvryheid. Al 15 en suite-slaapkamers is elegant versier en toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, satelliet-TV, lugversorging en 'n yskas. Die privaat en suite-badkamers het óf 'n bad óf 'n stort, en handdoeke word ook voorsien.

Ontbyt kan teen 'n bybetaling gereël word en word in die eetarea bedien. 'n Verskeidenheid restaurante is binne stapafstand vanaf Tsessebe Gastehuis geleë. Daar is ook gratis WiFi-verbinding beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 92 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Charmaine S
5.0
Oornag. Skoon, stil en rustig. Ontvangsdame baie vriendelik en behulpsaam.
Aug 2025
Louis M
Gesin met tieners
5.0
Netjies met als nodig vir oornag. Skoon, netjies, vriendelike ontvangs. Ons kon eers laat wegkom uit Gauteng, so dit was goed dat ons laat-aand kon in...
Sien meer
Apr 2025
Robert M
5.0
Voortreflik, wêreldklas, huislik, moederlik. Baie lekker, Sybil is the best host I have ever come across in 30 years of travel. Best ro...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Welmarie V
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker. Baie lekker gebly, was great om 'n aircon te hê, kamer was baie netjies en modern. Dis naby aan die hoofweg waar jy karre kan hoor, maar dit m...
Sien meer
Jan 2025
Audrey V
Saam met vriende
5.0
Was heerlik. Baie netjies en lekker gebly, geen klagtes oor gastehuis nie.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Daleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 92

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 5 Johan van Wyk Street, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Tsessebe Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 39 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Johan van Wyk Street, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqo37vscVe52n2FIwzFWeUInApmqUAFPbgu2rL6DEVYAoCRlgrv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 92 5 1 5 5 Johan van Wyk Street Langenhovenpark 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.0984895 26.165267

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang