Tshukudu Bush Lodge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 28 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 11:00 tot 13:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pilanesberg National Park, North West, 6000, Noordwes
- Vanaf R16 370 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Tshukudu Bush Lodge, een van Pilanesberg se bekendste lodges, lê teen 'n heuwel en word deur die Pilanesberg Nasionale Park se pragtige berge omring. Dié lodge is baie romanties, dis in die oorblyfsels van 'n uitgedoofde vulkaan, en spog met 'n uitsig oor die grasveld en 'n watergat. Onder op die vlakte wei die wild en word die Groot 5 gereeld gewaar.
Die lodge het 4 Luukse Tshukudu-suites en 6 Luukse Chalets en is gemáák vir paartjies wat smag na 'n salige, romantiese wegbreek of diegene wat hulself net 'n bietjie wil bederf. Elke chalet is uniek ontwerp en beskik oor 'n oopplan-sitarea en slaapkamer, 'n kaggel en 'n privaat balkon met uitsigte oor die vlaktes.
Tshukudu Bush Lodge is bekend vir sy puik diens, die bosveld-ervaring, die gehalte van die veldgidse en die unieke Afrika-kookkuns wat hier voorgesit word.
Gaste kan gerus aansluit by die wildritte wat twee maal per dag plaasvind en deur ons hoogs ervare en - opgeleide gidse gelei word. Tshukudu Bush Lodge is uiters luuks en bied een van die beste bosveld-ervarings in Suid-Afrika. Gratis WiFi word voorsien. Daar is 132 trappe wat lei na die lodge, en 'n verfrissende rotspoeletjie.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Christelle Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 11
Op LekkeSlaap 16 jaar
Ligging
- Pilanesberg National Park, North West, 6000, Noordwes
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 28 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 11:00 tot 13:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pilanesberg National Park, North West, 6000, Noordwes
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang