Successfully reported
+42

Tsitsikamma Garden Chalet

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 77 Darnell Street, Stormsrivier, 6308, Oos-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Tsitsikamma Garden Chalet is in Tsitsikamma tussen die berge en die see. Dit bied ’n pragtige woud en is ’n lieflike wegbreek vir ’n paartjie.

Knysna Loerie bied verblyf aan 2 gaste en beskik oor ’n gekombineerde leefarea met ’n kombuisie en ’n slaaparea. Die eenheid het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is met ’n induksiestoof, yskassie, ketel, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die eenheid het ook ’n slaapbank.

Die Bosloerie-chalet is 'n meer luukse chalet wat slaapplek bied aan 2 gaste. Daar is 'n koningingrootte-bed, TV en 'n badkamer met 'n dubbelstort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n oond, stoof en mikrogolfoond toegerus.

Buite is daar ’n onderdakstoep wat uitsigte op die berge bied en braaigeriewe het.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Helena T
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful chalet. We enjoyed it very much. Very friendly host, hostess and sons. Beautiful chalet at a very good spot.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Heinrich S
Saam met vriende
5.0
We had a great stay and will definitely recommend. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Magriet D
Saam met lewensmaat
5.0
Ideale oornag akkommodasie in Tsitsikamma - en bekostigbaar. Heerlik gebly in 'n baie mooi chalet - baie rustig. Besonderse dekor en uitleg. Het die f...
Sien meer
Apr 2025
Marchel A
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic. Baie lekker. Rustige dorpie.
Mrt 2025
Megan K
Saam met vriende
5.0
Beautiful, cosy, comfortable cottages with lovely garden views. We had a very enjoyable stay at Tsitsikamma Garden Chalets. The cottage...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Martitia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 77 Darnell Street, Stormsrivier, 6308, Oos-Kaap
  • Gaste dink Tsitsikamma Garden Chalet het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 77 Darnell Street, Stormsrivier, 6308, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a288c199060544d9ef05e54bdbfe97f12c79c7797678ff767939b57bf48a2c0e07c1c56e164b9917b634ca85e10f6db5eec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 77 Darnell Street Stormsrivier 6308 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.971761231054 23.880392349034

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang