Successfully reported
+38

Tsitsikamma Gardens Self-catering Cottages and Restaurant

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Portion 3 of Farm 509, Off the N2, Tsitsikamma, 6308, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 975 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Tsitsikamma Gardens Self-catering Cottages and Restaurant skuil langs die N2 en 'n werkende melkplaas in die avonturierkern van die Tsitsikamma met asemrowende uitsigte op die Tsitsikammaberge en die plase. Die kothuise is naby die Stormsrivierbrug en bied maklike toegang tot avontuurdoendinge in die area.

Verblyf is beskikbaar in 'n kothuis met slaapplek vir 2 gaste en 'n kothuis met slaapplek vir 4 gaste. Die kothuise is 30 m van mekaar af in die lowergroen tuine van die Tsitsikamma Tuine en bied 'n pragtige uitsig oor die omliggende tuine en plase. Beide kothuise het hul eie kombuis en leefarea, 'n TV met beperkte Open View HD-kanale, beperkte gratis WiFi en privaat braaigeriewe.

Daar is 'n gemeenskaplike swembad by die hoofhuis wat gaste daagliks kan benut tot 18:30. Die restaurant op die perseel bied ontbyt, middagete, slaaie, nagereg, peuselhappies en koue en warm drankies.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Danelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 6

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Portion 3 of Farm 509, Off the N2, Tsitsikamma, 6308, Oos-Kaap
  • Gaste dink Tsitsikamma Gardens Self-catering Cottages and Restaurant het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 975
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 975
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 975
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Portion 3 of Farm 509, Off the N2, Tsitsikamma, 6308, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQZxmo61jpdbH5QPPzu53vdH0VsPFmIKqDTD6zJOiKkg8FQFBXE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 975 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 Portion 3 of Farm 509 Off the N2 6308 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 11:00 -33.982972 24.030389

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang