Successfully reported
+38

Tsitsikamma Gardens Self-catering Cottages and Restaurant

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Portion 3 of Farm 509, Off the N2, Tsitsikamma, 6308, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 975 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Tsitsikamma Gardens Selfsorg-kothuise en -restaurant skuil langs die N2 en 'n werkende melkplaas in die avontuursentrum van die Tsitsikamma met asemrowende uitsigte oor die Tsitsikammaberge en plaasgrond. Die kothuise is naby die Stormsrivierbrug geleë en bied maklike toegang tot groot avontuuraktiwiteite in die area.

Verblyf word gebied in 'n kothuis met slaapplek vir 2 en 'n kothuis met slaapplek vir 4, sowat 30 m van mekaar af in die welige tuine van Tsitsikamma-tuine, en albei bied wonderlike uitsigte oor die omliggende tuine en plaasgrond. Albei kothuise het hul eie kombuis en leefareas, 'n TV met beperkte Open View HD-satellietkanale, beperkte gratis WiFi en privaat braaigeriewe.

Daar is 'n gemeenskaplike swembad by die hoofhuis wat daagliks tot 18H30 gebruik kan word. Die restaurant op die perseel bied ontbyt, middagetes, slaaie, nageregte, happies en koue en warm drankies.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Danelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 6

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Portion 3 of Farm 509, Off the N2, Tsitsikamma, 6308, Oos-Kaap
  • Gaste dink Tsitsikamma Gardens Self-catering Cottages and Restaurant het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 975
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 975
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 975
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Portion 3 of Farm 509, Off the N2, Tsitsikamma, 6308, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQZxmo61jpdbH5QPPzu53vdH0VsPFmIKqDTD6zJOiKkg8FQFBXE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 975 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 Portion 3 of Farm 509 Off the N2 6308 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 11:00 -33.982972 24.030389

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang