Tsitsikamma Mountain View Lodge
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 39 Formosa Street, Storms River, 6308, Oos-Kaap
- Vanaf R1 440 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Tsitsikamma Mountain View Lodge bied luukse bed-en-ontbyt-verblyf in die hartjie van Storms River Village, ideaal vir natuurliefhebbers en adrenaliensoekers.
Gaste het 'n keuse uit 3 pragtig ingerigte kamers, elk met sy eie privaat ingang en en suite-badkamer. Die kamers is elegant gemeubileer met gemaklike beddens, sagte dekbedovertrekke en kraakvars linne. Bykomende geriewe sluit in 'n kombuisie, TV en toegang tot gratis WiFi vir ekstra gerief.
Die welige tuin bied 'n rustige omgewing vir ontspanning, terwyl die gemeenskaplike swembad en braai-areas perfek is om buite te ontspan. Gaste kan die sosiale area geniet, wat 'n betaalde, goed gevulde wynrak en gimnasium bied.
Omring deur pragtige woude en nabygeleë bergfietsroetes, is die lodge ideaal vir natuurliefhebbers. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is die Big Tree Tsitsikamma 1.7 km weg, en die Storms River-brug is 8.9 km weg. Met jou voertuig veilig geparkeer, is 'n rustige nagrus in Storms River byderhand.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Jan Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 39 Formosa Street, Storms River, 6308, Oos-Kaap
- Gaste dink Tsitsikamma Mountain View Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 39 Formosa Street, Storms River, 6308, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang