Successfully reported

Tube 'n Axe Boutique Lodge, Backpackers and Camping

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.2
Diens
3.5
Veiligheid
4.3
Timelane P
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Uitstekende dienslewering. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Die kamers is skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hymie Y
Kort verblyf
4.6
Sep 2025

I enjoyed staying here. Staff were very friendly and helpful. I stayed in the dorm room and found it very comfortable, and it was very convenient having the restaurant and bar nearby at the same venue. The bathroom in the dorm room was just a bit of a tight squeeze for a big guy like me and could use a bit of an update. All in all, I would stay here again, especially if I bring some friends and/or family with me, as I think this place caters well for groups of people travelling together. I would definitely like to try one of the luxury rooms next time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Feb 2023

Very nice atmosphere and great staff. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anel B
1 nag
1.4
Feb 2023

Aaklige ervaring. Dit was 'n aaklige ervaring. Ek sal hul nooit vir iemand aanbeveel nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Amelia H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Fantastic location with so much to do! Lots of things to do on site with all of Storms river/Tsitsikamma close by.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Boyd S
1 nag Saam met vriende
2.6
Apr 2022

Nie geskik vir meer as 2 mense nie. Daar was net ornamente in kamer om dit seker die boutique gevoel te gee, maar dit was onprakties. Daar is nie 'n spieël by die wasbak nie. Een groot een op anderkant van badkamermuur. Staalraamrak met ornamente agter teen toilet wat aanhoudend gestamp word as toilet gebruik word. Haardroër beskikbaar in asblikkie maar geen plek vir dame om dit te gebruik nie. Koffie en ketel op kant geplaas waar geen kragproppe was nie. Die onderkant van die dubbelbunker se beddegoed was nie skoon nie - vol glitter - sowel as badkamervloer. Uitleg van kamer was glad nie deurdink nie. Graad nodig om TV te verstaan.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Calvin B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2021

Very pleasant. I love the extra outdoors activities you offer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matt K
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Des 2021

Friendly. Awesome stay. Food great. Had a great time. Staff are friendly and always with a smile.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Francois O
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Des 2020

Waarde vir geld, netjies en skoon. Baie oulike plekkie, het net nie kamer skoongemaak gedurende verblyftyd nie maar nogsteeds was verblyf goed.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juan Pierre S
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Nov 2020

The nature is beautiful, food is lovely, but that is unfortunately the only good thing I can say. I stayed for a night and I was very impressed with how beautiful the place is, but unfortunately I had to shower in cold water after I informed reception about the issue. A very important note to all guests is to please make sure when you do a swipe EFT transfer for the amount you are supposed to pay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Marius Ferdinand Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 260
per nag (plek vir 1)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 260
per nag (plek vir 1)
Vanaf
R 260
per nag (plek vir 1)
Bespreek
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 85 Darnell Street, Storms River Village, Tsitsikamma, 6308, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKLlYNVSo33MGLy9OkGoheyCKfJYN8PZmSFmtNp5E8y5AKwx0dp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R260 per nag (plek vir 1) 13 5 1 4 85 Darnell Street Storms River Village 6308 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.97262 23.882864

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang