Tucker House B & B
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Tucker Street, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Vanaf R1 290 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Geleë in die hartjie van Kimberley, bied Tucker House B & B gemaklike bed-en-ontbyt-verblyf, en dit is ideaal vir gaste wat 'n afgesonderde vakansie soek.
Die gastehuis beskik oor 4 pragtig ingerigte kamers, elk met sy eie en suite-badkamer. Alle kamers is gemeubileer met gemaklike beddens, sagte dekbedovertrekke, kraakvars linne en het privaat ingange. Bykomende geriewe in die kamer sluit in tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, 'n TV en toegang tot gratis WiFi.
Gaste kan 'n heerlike ontbyt in die gemeenskaplike eetarea geniet. Die eiendom bied ook 'n gedeelde swembad, buite-eetplekke en braaigeriewe, ideaal vir ontspanning. Vir diegene wat gretig is om te verken, is The Big Hole-uitkykplatform 1 km weg, terwyl die North Cape Mall 3.5 km van die eiendom af is. Met veilige parkering wat voorsien word, is gaste 'n rustige nag in die hartjie van Kimberley verseker.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 22 Tucker Street, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Tucker Street, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang