Tudor Cottage I at Heysbrook
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: N4, Waterval Onder, 1195, Mpumalanga
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Tudor Cottage is 'n privaat, troeteldiervriendelike kothuis geleë op Heysbrook Estate naby Waterval Onder. Dit is ideaal vir paartjies, solo-reisigers of klein groepies wat 'n rustige wegbreek in 'n skilderagtige vallei-omgewing soek.
Die kothuis bestaan uit 1 en suite-slaapkamer met 'n kaggel. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet, en daar is ook 'n buitestort. Die goed toegeruste kombuis is oopplan na die eetarea en sitkamer en beskik oor 'n gasstoof, lugbraaier, elektriese oond en mikrogolfoond. Die sitkamer bied gemaklike sitplek, 'n TV met DStv en 'n Bluetooth-klankbalk.
Gaste kan 'n stoep rondom met skilderagtige uitsigte, 'n eetarea, gemaklike sonstoele en 'n gasbraai geniet. Buitegeriewe sluit in 'n boma met 'n vuurput, 'n houtbraai en 'n klein plonspoel. Die kothuis is geleë op 'n omheinde 1-akker-eiendom langs die standhoudende Pascher-stroom.
Heysbrook Landgoed is sowat 2.5 km vanaf die N12 by Waterval Onder geleë, 2.5 uur vanaf Gauteng, en 80 km vanaf Mbombela. Die landgoed strek oor 1 300 ha, met plaaslike klipgeboue wat in die inheemse bosveld insmelt en uitsigte oor die omliggende platorand en vallei bied.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Debbie Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- N4, Waterval Onder, 1195, Mpumalanga
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: N4, Waterval Onder, 1195, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang