Successfully reported

Tudor Lodge and Tours

Gastehuis

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Goed

Netheid
3.6
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.9
Veiligheid
3.9
Barend G
1 nag
5.0
Jul 2025

Great. Ja, dankie, dit was great gewees en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caren V
1 nag
4.8
Apr 2025

Het al daar gebly en sal beslis weer daar bly. Baie dankie, het my op kort kennisgewing gehelp met akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wanja J
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2024

Vriendelik, en baie nice ontvang. Dankie. Baie lekker gebly, waardeer. Was baie vriendelik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
3.0
Mei 2024

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Nicolene W
1 nag Gesin met klein kinders
3.4
Des 2023

Not too bad for the price but wouldn't recommend. The place needs an upgrade. The room smelled of mould. Loved the air conditioning. Photos need to be updated as the place has not been maintained. The pool area is still very nice. There was not enough cutlery and plates in the room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Talita P
Lang verblyf Saam met lewensmaat
2.2
Jan 2023

Misleidende advertensie van Jacuzzi wat beskikbaar is. Met aankoms is dit gesê dis net vir 'n sekere kamer. Twee enkelbeddens teen mekaar geskuif vir 'n "dubbelbedkamer". Ons het 'n dubbelbedkamer bespreek. Ons het die aand agtergekom met ongemak dat daar 2 enkelbeddens met ou matrasse wat induik saamgesit is en dan opgemaak is. Daar was ook geen messe of vurke, of bakkies nie, net 2 klein teekoppies. Gegaan na die lounge area waar daar 'n dartboard was, maar daar is onvriendelik gesê dat daar geen darts is nie. Die inverter plugs het ook nie gewerk nie, dus is dit nie ideaal vir die loadshedding nie. Ons het vooraf gebel oor die Jacuzzi (dis wat ons die plek laat kies het) en hulle het gesê dis beskikbaar. Op aankoms is dit gesê dat dit net vir een spesifieke kamer is. Die ontvangs was darem vriendelik en daar is 'n groot stort.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Esme P
Kort verblyf
1.6
Sep 2023

Teleurstellend. Hulle adverteer dat hulle eetgeriewe op die perseel het. Hulle het nie. Die kaste is vieslik vuil. Helfte van die ligskakelaars werk nie. Hulle personeel is ongeskik en onbevoeg om in enige taal effektief te kommunikeer. Jy kan die hekklokkie lui tot jy blou in die gesig is, niemand antwoord tot jy die kantoor bel nie, dan kry jy "push in gate code xxxxx" waarna die foon net doodgedruk word. Die personeel wat skoonmaak krap in jou goed en gebruik jou goed. Bv. Ek het kort hare en vir veiligheid as 'n reël plug ek my straightener uit na ek hom gebruik het. Ek het een aand teruggekom om te ontdek dat my straightener ingeprop is in 'n ander prop en daar's lang hare op hom. Nooit weer nie. Absoluut pateties. Om nie te praat van die spinnerakke in die badkamer, in die hoeke by die bed en onder die stoele nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Phindile F
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Nov 2021

We really enjoyed ourselves. We we taken good care of the staff is friendly always available to help us with everything we needed, Mamo keep up the great work.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Morongoa S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2021

It was a beautiful stay, their service is the best. Will definitely come back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sphesihle M
1 nag Saam met vriende
3.0
Sep 2021

Was good. Please upgrade your view outside.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Rob Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 599
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 599
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 599
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 02:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 25 Oranje Avenue, Gallo Manor, Sandton, Johannesburg, 1193, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a10322b397784178daf5d913026a586e253ea23af2e9483535bf225a780eea6b2667997aee59415db462151ac34ca4b2b4c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R599 per nag (plek vir 2) 20 5 1 4 25 Oranje Avenue Gallo Manor, Sandton 1193 Gauteng 021 201 8901 02:00-22:00 11:00 -26.06335 28.07451

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang