Tudor Lodge and Tours
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 02:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 25 Oranje Avenue, Gallo Manor, Sandton, Johannesburg, 1193, Gauteng
- Vanaf R599 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Tudor Lodge and Tours is 'n AA-aanbevole gastehuis wat in Sandton in Johannesburg geleë is. Ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike en bekostigbare verblyf naby 'n verskeidenheid geriewe.
Verblyf by Tudor Lodge and Tours bestaan uit 3 kategorieë kamers genaamd enkel-, dubbel- en gesinskamers. Hierdie slaapkamers is smaakvol versier en is toegerus met óf 2 enkelbeddens óf 'n dubbelbed, met 'n en suite-badkamer met 'n stort en of bad, wasbak en toilet. Geriewe ingesluit in hierdie kamers is gratis WiFi, 'n waaier en 'n TV, met 'n paar kamers met basiese kombuistoebehore ook.
Die gastehuis bied ook 'n rotspoel om 'n verfrissende duik in te neem, en daar is veilige parkeerplek beskikbaar vir voertuie op die perseel. Tudor Lodge and Tours is naby winkels, restaurante en sake- en ontspanningsgeriewe, om maar 'n paar te noem.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Rob Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 25 Oranje Avenue, Gallo Manor, Sandton, Johannesburg, 1193, Gauteng
- Gaste dink Tudor Lodge and Tours het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 02:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 25 Oranje Avenue, Gallo Manor, Sandton, Johannesburg, 1193, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang