Tudor Lodge and Tours
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 02:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 25 Oranje Avenue, Gallo Manor, Sandton, Johannesburg, 1193, Gauteng
- Vanaf R599 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Tudor Lodge and Tours word deur die AA aanbeveel. Die gastehuis is in Sandton in Johannesburg geleë. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike en bekostigbare verblyf naby 'n verskeidenheid geriewe.
Verblyf by Tudor Lodge and Tours word aangebied in 3 tipes kamers: enkelkamers, dubbelkamers en gesinskamers. Die slaapkamers is smaakvol versier en is toegerus met of 2 enkelbeddens of 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en/of bad, wasbak en toilet. Geriewe in die kamers sluit in: gratis WiFi, 'n waaier, 'n TV en 'n paar van die kamers het ook basiese kombuistoestelle.
Die gastehuis het ook 'n rotspoel vir lafenis en daar is veilige parkeerplek op die perseel beskikbaar. Tudor Lodge and Tours is na aan winkels, restaurante, sake- en vakansiegeriewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Rob Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 25 Oranje Avenue, Gallo Manor, Sandton, Johannesburg, 1193, Gauteng
- Gaste dink Tudor Lodge and Tours het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 02:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 25 Oranje Avenue, Gallo Manor, Sandton, Johannesburg, 1193, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang