Successfully reported

Tugela Falls Self-catering Guest House

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Ben E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Excellent. It was very good, comfortable, great location and a lovely host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karlien V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Fantastiese ervaring gewees, skoon, ruim, mooi, sal vir seker aanbeveel. Dit was fantastiese verblyf gewees, die spasie, die ruimheid, die ligging, die beddegoed, kombuis was fenomenaal, alles wat jy aan kan dink was daar, geen tekortkoming gehad nie, die 'view' was natuurlik die beste. Die grasperk het seuns sommer vreeslik besig gehou. Ons hoop om sommer gou weer daar te gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helen Jane L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Lovely - I'll be back! A lovely place, well equipped, clean and safe. I'll definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jp S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2025

Die mooiste uitsig oor die vallei met sneeubedekte berge op die horison. ‘n Goed toegeruste plaashuis. Daar was slaapplek vir ‘n hele klas. Ruim kombuis en eetkamer met oggendson. Elektriese bedverwarmer wat nodig was in die winter. Genoeg gekapte hout was verskaf vir die kaggel. Lekker tuisgebakte semel-beskuit in die kombuis met koffie en tee.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tahlita B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Aug 2025

Wat 'n lekker huis! Alles was netjies en skoon. Ons seuntjie het die swaai buite. Ons het lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Deon P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Sep 2025

Spacious, quiet and comfortable. Steps and pathways are not ideal for elderly people. The guesthouse is in need of maintenance and repairs, especially the bathrooms. The showers are not safe for the use of elderly people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Tony L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2023

Comfortable, enjoyable time with friends and family. We stayed at Tugela Falls Self Catering with friends and our small children, and the pool and the garden area were great for the kids. Everything was well stocked with kitchen crockery and cutlery, and the rooms had everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Colleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 9 900
per nag, vir 18 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 9 900
per nag, vir 18 mense
Vanaf
R 9 900
per nag, vir 18 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Falls Farm, Off the R74, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb789af22b4dcae0067fee53020657475c008e7b20d53b28a058968afbc18a63c178642608952316ee80d680ba5099378730?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 900 per nag, vir 18 mense 7 5 1 5 The Falls Farm Off the R74 3350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.733320201519 29.377626338623

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang