Successfully reported

Tuinhuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 89 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Davelen C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Baie lekker rustig gewees. Ons het ons tyd baie geniet, sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rodger S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Perfect stay. Great location. No negative comments. The stay was great. Clean, spacious accommodation well equipped with all you need. Riki is a fantastic hostess.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinette D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Heerlik. Ons het baie lekker gekuier. Alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolandie C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Home away from home. Die Tuinhuis het al ons verwagtinge oortref. Ons is vriendelik verwelkom en Riki se diens regdeur was puik. Dis baie sentraal geleë en vir ons wat elke dag in 'n ander rigting moes gaan, was dit perfek. Ons het so tuis gevoel, veral met Tessa en Klippies (pragtige labs) wat ons so mooi opgepas het. Oros, Glen en Marmite kon ook ons verlange na ons eie katte tydelik stil as ons hulle sien. Die swaai by die dam het elke oggend my dag opgehelder. Tuinhuis sien ons vir seker vinnig weer. Baie dankie dat julle die spesiale plek met ons kon deel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riki
Tuinhuis
Baie dankie vir die pragtige resensie. Ek is bly julle het dit geniet. Julle was puik gaste. Kom gerus weer. Vriendelike groete, Riki

Chantel R
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Is rustig, netjies en vriendelik. Beveel definitief aan. Ja - Ons het ons wegbreek geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan S
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Dadelik welkom gevoel en alles wat mens nodig het, is daar. Ruim verblyf wat netjies en skoon is. Pragtige tuin. Só lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lauren B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Baie rustige atmosfeer. Riki is die beste en reageer vinnig op alle boodskappe. Die 2 labradors is die oulikste. Tuinhuis is definitief waarde vir jou geld. Keep up the good work.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Quinton V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

This is a must stay, it's peaceful and so beautiful! It was really nice!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riki
Tuinhuis
Dankie, Quinton, was lekker om julle hier te hê. Riki

Markus F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Awesome, friendly, relaxed. Host was brilliant. No request was too much. Loved the setting. Secluded but close to everything we needed. Friendly and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcelle M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Wonderful. Very beautiful and comfortable place. The host was very friendly. Central location. We had so much fun.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riki
Tuinhuis
Baie dankie vir die mooi woorde. Dit was lekker om julle te ontmoet.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Riki Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 100

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groendraai Kleinhoewe, Corner of Protea and Eenzaamheid Road, Klapmuts, 7625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f04c73deb1c81388c6efe4e83f204f74d8ae005a8e6d17f6b79f63cee702b1b502a5691dc2ea28f758fb79c83a40be33b99?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 89 5 1 5 Groendraai Kleinhoewe Corner of Protea and Eenzaamheid Road 7625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.791916479492 18.85980784893

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang