Tuinhuis
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Groendraai Kleinhoewe, Corner of Protea and Eenzaamheid Road, Klapmuts, 7625, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Tuinhuis is in Klapmuts geleë en word omring deur bome op Groendraai, 'n werkende plaas in die Boland.
Tuinhuis is 'n oopplan-eenheid wat beskik oor 2 driekwartbeddens, 'n dubbelbed en 'n aparte badkamer met 'n bad en 'n stort. Die voordeur lei na die tuin en die eenheid het 'n privaat ingang en parkeerplek.
Die binnenshuise kaggel is ideaal vir koue aande. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, vrieskas, mikrogolf, ketel, braaipan, broodrooster, eetgerei en breekware. Sout, peper, koffie, tee, suiker en melk word voorsien. Gratis WiFi is beskikbaar. Geen TV nie.
Daar is hout op die perseel te koop. Daar is 'n eerlikheidskruik vir gebruik.
Doendinge in die omgewing sluit wynproe, voëlkyk en fietsry in. Die avontuurlustiges kan in die plaasdam daar naby gaan swem. Kleintjies het te alle tye toesig nodig. Ek kan 2 ekstra beddens byvoeg teen 'n ekstra fooi.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Riki Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 100
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Groendraai Kleinhoewe, Corner of Protea and Eenzaamheid Road, Klapmuts, 7625, Wes-Kaap
- Gaste dink Tuinhuis het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Groendraai Kleinhoewe, Corner of Protea and Eenzaamheid Road, Klapmuts, 7625, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang