Successfully reported
+51

Tulbagh Mountain Manor

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Rondawels, Winterhoek Wes Road, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Tulbagh Mountain Manor is tussen die boorde, teen die hange van die Winterhoekberge, aan die afgesonderde westelike punt van die Tulbaghvallei geleë. 'n Maklike 12 km-rit vanaf die middedorp, sal die oordeelkundige gas beloon word deur die besienswaardighede en klanke van die natuur.

Verblyf bestaan uit 5 eenhede en bied slaapplek aan 20 gaste. Tulbagh Mountain Manor bied verblyf in en suite-kamers binne die pragtige Manor House, asook knus selfsorgkothuise.

Geriewe by die Manor sluit 'n snoekerkamer met kompetisie-grootte tafel, 'n ontspannende swembad-area en 'n vermaaklikheidspaviljoen in waar gaste 'n skemerkelkie kan geniet soos die dag toemaak, of 'n braai kan ook gereël word.

'n À la carte-ontbyt word tussen 08:00 en 09:30 vm. bedien, met plaaslike seisoenale produkte.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Hanelie D
Saam met lewensmaat
5.0
Onbeskryflik lekker. Ek dink dis die mooiste plek wat ons nog by was. Ons gasvrou was so oulik. Warm, vriendelik, behulpsaam en professioneel. Ons sal...
Sien meer
Sep 2025
Tanya S
5.0
Mooiste view, lekker kamer, heerlike ontbyt en vriendelikste gasvrou! Pragtige plek, mooiste view.
Jun 2025
Emile T
Saam met vriende
5.0
Rustig en baie gasvry. Ons het baie lekker gebly. Het die swembad baie geniet.
Mrt 2025
Tamsin O
Gesin met klein kinders
5.0
Beautiful view. I would happily stay here again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Niel T
Saam met lewensmaat
4.6
We enjoyed the stay with beautiful views, a clean room and a great hostess. Awesome friendly hostess.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Mirna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Die Rondawels, Winterhoek Wes Road, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tulbagh Mountain Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Rondawels, Winterhoek Wes Road, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46f32962095be971c0526e339f737dbbfd2e7a228e10f54e628b57e783c6c9ec0d1443fb2b843a2a043d444864216200b399?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 62 5 1 5 Die Rondawels Winterhoek Wes Road 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.196978 19.141406
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang