Successfully reported
+22

Tumbeta Private Game Reserve

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Rhenosterpan, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Vanaf R4 900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Geleë in 'n ongerepte gebied waar die bosveld die Kalahari ontmoet, is Tumbeta Private Game Reserve 'n malariavrye reservaat geleë 3 en 'n half uur vanaf Pretoria in die noordwestelike gedeelte van die Limpopo. Die lodge is ideaal vir groot groepe of 'n romantiese wegbreek aangesien dit besonderse wildkyk- en voëlkykgeleenthede bied.

Hierdie reservaat bied gaste 'n keuse van óf 3 gesinssuites wat elk 6 gaste kan akkommodeer óf 3 Standaard-eenhede wat 'n kapasiteit van 2 gaste het. Elke gesinsuite is ingerig met 'n sentrale koninggrootte-bed asook 'n dubbelbed aan weerskante van die suite. 'n Bad, stort, dubbelwasbak en toilet is in die en suite-badkamer beskikbaar. Hierdie suites sluit ook 'n buitestort in, sowel as 'n leefarea met gemaklike sitplek en 'n kaggel.

Elke Standaard-eenheid is ingerig met 'n sentrale koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle gaste het volle toegang tot die hooflodge wat 2 gastesitkamers, 'n gimnasium, 'n kroeg en 'n groot kombuis wat volledig toegerus is vir selfsorg insluit. Boonop bederf hierdie reservaat met 'n sterrekykende boma, 'n watergatbraai-area met 'n groot swembad en 'n buitesitkamer. Toegang tot gratis WiFi is in die gemeenskaplike areas beskikbaar.

Doendinge by Tumbeta Privaat Wildreservaat sluit 'n oggendwildrit sowel as 'n aandwildrit in. Wildwandelings is ook beskikbaar op versoek met vooraf reëlings. 'n Privaat sjef is ook beskikbaar teen 'n ekstra koste.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wildritte
Swembad

Ligging

  • Farm Rhenosterpan, Thabazimbi, 0380, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 4 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Rhenosterpan, Thabazimbi, 0380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca26d540643d380cf55d7c1067eb65c9893a12151ff8c9f983511be9dcb50f5ee7da4db6b065126ff28c2096bb7734838630?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 900 per nag, vir 2 mense Farm Rhenosterpan Thabazimbi 0380 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.04949 27.117962
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang