Successfully reported

Turalodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Pavel U
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Good value for money. I stayed overnight only and spent most of the time in Mapungubwe National Park, but I absolutely enjoyed my stay there. The house was neat and cozy. The air conditioning made my sleeping very comfortable. The hosts are very friendly and welcoming. The nearby area seemed safe, and I freely walked my small dog in the area without any worries.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bev G
1 nag Saam met vriende
4.8
Jul 2025

Comfy and had everything we needed for overnight. Super, gifted us with citrus. What an unexpected treat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Guido G
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2025

See above. Hospitable, helpful, generous people even giving us fruits. Beds good, lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Stella
Turalodge
Hallo Guido, Thanks for your people staying at Turolodge. Stella

Amanda D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Baie stil en rustig by Turalodge. Turalodge het alles wat nodig is. Stella en Derick laat hulle gaste baie welkom voel by Turalodge, baie dankie daarvoor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stella
Turalodge
Hallo Amanda Dankie dat julle by Tura Lodge oor gebly het. Maak weer so as julle vir julle familie weer kom kuier. Groete Stella

Inge V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Baie lekker sentraal geleë vir al ons besoeke aan 'n verskeidenheid reservate. Dankie, Tannie Stella, vir die gasvryheid en die skoon woonstel wat ons verwelkom het. Baie dankie vir die skons, melktert en die relish. Ons het baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stella
Turalodge
Inge, ek is so bly julle week was die moeite werd. Veral die diere en voëls wat julle gesien het. En dat julle Makongubwe resevaat so geniet het. Groete Turalodge Stella

Celia B
1 nag
5.0
Jan 2020

Baie lekker. Baie dankie. Baie gasvry en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stella
Turalodge
Dankie Celia, stuur jou mense maar weer. Laat weet my volgende keer, dan maak ek vir hulle kos en 'n kos pakkie. Daardie tyd van die oggend is alle eetplekke nog toe. Groete Stella Turalodge

Anna-Marie V
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2019

Hartlik, gasvry en entoesiasties. Ons het so lekker gekuier. Die kamer, badkamer en kombuis silwerskoon en vars. Baie goed toegerus. Stella is 'n vrygewige en hartlike gasvrou wat ons spesiaal laat voel het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stella
Turalodge
Dankie, ek hoop julle het Magangubwe geniet so ook die Wild Tuin. Stella Turalodge

Russell B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2019

Great hospitality, lovely hosts and excellent value. We will return to Turalodge without hesitation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stella
Turalodge
Baie dankie. Ons waardeer dit baie. Turalodge, Stella

Johan W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2019

Ons was baie tevrede! Baie netjies en stil. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stella
Turalodge
Baie dankie, ons wardeer dit. Ek hoop julle is veilig tuis. Stella, Turalodge

Jan S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2019

Vriendelike mense en lekker gebly. Baie vriendelike ontvangs deur goeie mense, sal dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stella
Turalodge
Baie dankie Jan ons waardeer dit baie. Ons is bly dit was aangenaam vir julle. Maak weer so. Groete Turalodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Stella Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Suurbessie Street, Alldays, 0909, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA19409c1474d9ae5606b8f473d230b224e318f7054c43e86db5669611e38e3bbb410a934bac6e877902e9c6d57e440b6eaf7f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 1 Suurbessie Street Alldays 0909 Limpopo 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -22.684881627398 29.104168373016

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang