Successfully reported
+33

Turalodge

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Suurbessie Street, Alldays, 0909, Limpopo
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Turalodge bied selfsorgverblyf in die klein dorpie Alldays, Limpopo. Omring deur 'n verskeidenheid wildplase, maak dit die ideale wegbreekplek vir enigiemand wat wil wegkom van die besige stadslewe.

Die eiendom bied verblyf in 2 kamers en 'n enkelwoonstel.

Kamer 1 het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n muurgemonteerde TV met Easy View-kanale, 'n lugversorger en 'n yskas-vrieskas. Die badkamer is toegerus met 'n wasbak, toilet en stort.

Kamer 2 het slaapplek vir 3 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed en 'n enkelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Geriewe sluit 'n TV, lugversorging en 'n yskas in. Die kamer deel 'n patio en kombuis met Kamer 1.

Hierdie kamers deel 'n gemeubileerde patio sowel as 'n gemeenskaplike kombuis. Die kombuis is ingerig met 'n 2-sitplek-eetkamertafel en is toegerus met 'n tweeplaatstoof, 'n mini-oond, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook 'n ketel.

Die Bachelor Flat is ingerig met 'n driekwartbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatstoof en oond-kombinasie, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Geriewe sluit lugversorging en 'n TV met Easy View-kanale in. Die woonstel het ook 'n patio.

Gaste kan van die gemeenskaplike braai-area en die onderdakparkeerplekke gebruik maak.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Stella Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 1 Suurbessie Street, Alldays, 0909, Limpopo
  • Gaste dink Turalodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Suurbessie Street, Alldays, 0909, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA19409c1474d9ae5606b8f473d230b224e318f7054c43e86db5669611e38e3bbb410a934bac6e877902e9c6d57e440b6eaf7f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 1 Suurbessie Street Alldays 0909 Limpopo 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -22.684881627398 29.104168373016

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang