Successfully reported

Turtle and Tides

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Janneman D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Ontspanne en lekker by die see. Ons het baie lekker gebly, sal definitief weer by Turtle and Tides 'n draai maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kashiefa P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Lovely house and very clean. Beautiful house and location. We thoroughly enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nesan
Turtle and Tides
Thank you, Kashiefa. I am glad you enjoyed your stay.

Wendy M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Dit was 'n wonderlike ervaring en die ligging is fantasties. Ons het 'n uitstekende kuier beleef. Alles was net asemrowend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nita B
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

'n Ruim huis naby die see met alles wat jy nodig het. Lekker geslaap, lekker gebly, lekker gekuier, lekker view, lekker ligging. Alles was net lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anchen S
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Familie kuier hemel. Heerlik saam met familie gekuier. Private badkamers vir elke kamer en heerlike groot kuier area was 'n groot plus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nesan
Turtle and Tides
I am glad you enjoyed your stay, Anchen.

Kirstin V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jun 2024

Luxurious, yet practical. Thoroughly enjoyed our stay at Turtle and Tides, we didn't want to leave the house! We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Nesan
Turtle and Tides
Hello Kirsten, I am glad you enjoyed your stay at Turtle n Tides. Please let me know what further measures we need to put in place for security? We have an alarm, beams, linked to a local security company. We also have an exterior camera linked to local security. Regards, Nesan

Sibabalwe M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Best place to be and worth for every cent. We had a great time, everything exceeded our expectations. The house was neat, clean and spacious, and the view was stunning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nesan
Turtle and Tides
We were glad to host you at our beach house. I am glad you enjoyed yourself. Looking forward to seeing you again. Best wishes for the festive season.

Nicole D
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Fanstasies huis, ligging en gasheer. Sal verseker weer gaan. Die huis is fantasties mooi en op die see. Die eienaar het aan alles gedink en ons het niks kort gekom nie. Dit was baie skoon en netjies. Daar is ook n inverter so ons het load-shedding nie van geweet nie. Sal verseker weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nesan
Turtle and Tides
I am glad you enjoyed your stay, Nicole.

Gary F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2023

Uitstekende huis met alles wat jy nodig het. 'n Moderne huis, baie skoon en netjies by die strand. Lekker kuierplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nesan
Turtle and Tides
Thank you Gary, glad you enjoyed your stay

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Nesan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 4 850
per nag, vir 10 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 850
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R 4 850
per nag, vir 10 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Rafnia Street, Britannia Bay, St Helena Bay, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c7973b706cf839e2e31849784a6c2193b4932eae7dbd524e60647d61d87cd6388eed37ddbf2fe05d4c1347c884db4ad516e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 850 per nag, vir 10 mense 9 5 1 5 7 Rafnia Street Britannia Bay 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.718157530055 17.938001544775
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang