Turtle Creek
Kry 20% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: High Level Road, Hangklip Farm, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
-
Vanaf
R6 500R5 200 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Turtle Creek is 'n privaat selfsorg-strandhuis omring deur die ongerepte natuurskoon van Pringlebaai. Dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n rustige kuswegbreek met pragtige see-uitsigte.
Die huis bied slaapplek vir tot 8 gaste en bestaan uit 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n oopplan-en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die derde en vierde slaapkamers het elk 'n dubbelbed en deel toegang tot 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die leefarea bied gemaklike sitplek en 'n eetkamertafel vir gedeelde maaltye. Draagbare braaigeriewe is beskikbaar.
Turtle Creek word omring deur die see en skilderagtige wandelpaaie, wat dit 'n perfekte, afgesonderde wegbreekplek vir gesinne of groepe vriende maak.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Marc Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- High Level Road, Hangklip Farm, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
- Gaste dink Turtle Creek het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: High Level Road, Hangklip Farm, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang