Successfully reported
+33

Turtle Drum

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5146 Easy Road, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Turtle Drum, geleë bo Silversands-strand, is 'n ruim selfsorghuis ideaal vir 8 gaste in Betty's Bay, en het 'n paadjie wat na die strand lei.

Die huis bestaan uit 3 slaapkamers met see-uitsig wat die gebruik van 2 badkamers deel. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens, en die derde kamer is ingerig met 'n dubbelbed, sowel as 'n enkelbed. Die 2 kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad en 'n stort, en vir gerief word linne en badhanddoeke voorsien.

Die groot kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe, en maaltye kan by die etenstafel geniet word wat oor die see uitkyk. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar.

Die sitkamer met 'n see-uitsig het 'n slim-TV waar jy jou eie aanmeldbesonderhede kan gebruik. Die huis het ook 'n sekuriteitstelsel.

Die leefarea maak oop na die groot dek met see-uitsig, en braaigeriewe is beskikbaar in die beskutte patio wat oor die berg uitkyk.

Betty's Bay bied verskeie restaurante sowel as aktiwiteite soos swem, branderplankry, sandplankry, stap- en voetslaanroetes, en gaste kan die Harold Porter Botaniese Tuin of die pikkewynkolonie by Stony Point besoek.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lucille Geverifieer

Eiendomme 42

Resensies 499

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 5146 Easy Road, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink Turtle Drum het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5146 Easy Road, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6d0cba77f2a5202227909131f82008b520029ec4de4905c6d3ddf0ab02789aeadbcc29adb16d34d89666a0dc0473e1bb260?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6) 16 5 1 5 5146 Easy Road Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.368917 18.877168

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang