Successfully reported
+48

Tuscan Rose

Gastehuis
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Maluti Avenue, Bainsvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Tuscan Rose is omring deur pragtige tuine wat 'n rustige atmosfeer skep. Die klassieke argitektuur vorm die basis vir die eklektiese styl van die interieur, sowel as die eksterieur wat saam hierdie ruim en briljante blyplek in die hartjie van die Vrystaat skep.

Wanneer jy Tuscan Rose betree, skep die dekor onmiddellik 'n romantiese gevoel. Dit is die ideale plek vir 'n troue, of om jou geliefde na toe te bring vir 'n romantiese aand of naweek.

Tuscan Rose bied ook akkomodasie waar die bruid kan voorberei vir die groot geleentheid, en waar die nuutgetroude paartjie en/of familie die nag kan deurbring.

Hierdie eksklusiewe boetiek-gastehuis bied 3 gesellige kamers, en 'n familie-eenheid bestaande uit 2 kamers met 'n gedeelde badkamer. Hier kan jy ontspan, die romanse laat opvlam, of net saam met die familie kuier.

Ideaal vir konferensies. Die lugversorgde lokaal het sitplekgeriewe vir tot 200 persone, en data-projektors en skerms is permanent geïnstalleer. Ons het 'n hiper-moderne bandlose klanksisteem, en al die konferensie-bybehore soos witborde, baaiborde, penne, en notaboekies is beskikbaar op aaanvraag.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Ilona P
Besigheidsreis
5.0
Prentjiemooi luukse villa. Prentjiemooi gastehuis met uiters behulpsame gasvrou. Alles was netjies en in plek en ons het 'n heerlike tyd daar geniet.
Jul 2025
Lana H
Gesin met klein kinders
5.0
Luuks, warm, pragtig. Tuscan Rose is luukse akkommodasie teen bekostigbare pryse. Dit is by 'n stil ligging, met pragtige tuine. Die kamer is lieflik ...
Sien meer
Jun 2025
Yolanda V
Saam met lewensmaat
5.0
Tuscan villa with sensational gardens and gorgeous decor. Tuscan style villa with sensational gardens and gorgeous decor. Superb attent...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Menique L
Saam met lewensmaat
5.0
Alles was mooi en netjies gewees. Ons het dit baie geniet!
Apr 2025
Samantha D
Saam met lewensmaat
5.0
I will book again at this place. It was very nice and the room was clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Neil Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 6 Maluti Avenue, Bainsvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Tuscan Rose het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Maluti Avenue, Bainsvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f0c8d4b73482c36faeb0507c7b1b4191ebc076b66126c1bc6554ba921a6d6abb6365f225ba9612b6c8c7fd7645f3fb65aae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 6 Maluti Avenue Bainsvlei 9301 Vrystaat 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -29.061944444444 26.147444444444
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang