Tuscana Villa Guesthouse
Beskrywing
Hierdie kamer op die tweede verdieping van die hoofhuis het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die eenheid het 'n privaat ingang en word daagliks skoongemaak. Gratis WiFi is beskikbaar. Verder is daar 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met gedeelde DStv. Ontbyt en aandete kan op versoek teen 'n ekstra koste voorsien word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 7 jaar bly gratis.
Kinders tussen 8 en 18 jaar bly 100% van die tarief.
Ontbytopsies:
- Kontinentaal
- Engels
- Amerikaans
- Banting
Aandete word bedien indien dit voor 16:00 gereël is. Dit is 'n tuisgemaakte ete met vleis, stysel, groente, slaaie, 1 verversing en 'n nagereg.
Ontbyt en aandete is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n koningingrootte-bed, 'n oopplan-studeerkamer en sitarea. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Verder is daar 'n stoep met 'n tuinuitsig. Die kamer het ook 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Verder is daar 'n TV met gedeelde DStv. Ontbyt en aandete kan op versoek teen 'n ekstra koste voorsien word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 7 jaar bly gratis.
Kinders tussen 8 en 18 jaar bly 100% van die tarief.
Ontbytopsies:
- Kontinentaal
- Engels
- Amerikaans
- Banting
Aandete word bedien indien dit voor 16:00 gereël is. Dit is 'n tuisgemaakte ete met vleis, stysel, groente, slaaie, 1 verversing en 'n nagereg.
Ontbyt en aandete is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer op die tweede verdieping is apart van die hoofhuis en het 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed en 'n dubbelstapelbed. Die privaat badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met gedeelde DStv. Ontbyt en aandete kan op versoek teen 'n ekstra koste voorsien word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 7 jaar bly gratis.
Kinders tussen 8 en 18 jaar bly 100% van die tarief.
Ontbytopsies:
- Kontinentaal
- Engels
- Amerikaans
- Banting
Aandete word bedien indien dit voor 16:00 gereël is. Dit is 'n tuisgemaakte ete met vleis, stysel, groente, slaaie, 1 verversing en 'n nagereg.
Ontbyt en aandete is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer op die tweede verdieping is buite die hoofhuis en het 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Die kamer het ook 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met gedeelde DStv. Ontbyt en aandete kan op versoek teen 'n ekstra koste voorsien word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 7 jaar bly gratis.
Kinders tussen 8 en 18 jaar bly 100% van die tarief.
Ontbytopsies:
- Kontinentaal
- Engels
- Amerikaans
- Banting
Aandete word bedien indien dit voor 16:00 gereël is. Dit is 'n tuisgemaakte ete met vleis, stysel, groente, slaaie, 1 verversing en 'n nagereg.
Ontbyt en aandete is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer is apart van die hoofhuis en is op die grondvloer geleë. Dit het sy eie privaat patio. Dit is ingerig met 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed, met 'n oopplan-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Hierdie kamer het ook 'n TV met gedeelde DSTV-geriewe. Ontbyt en aandete kan teen 'n ekstra koste versoek word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 7 jaar bly gratis.
Kinders tussen 8 en 18 jaar bly 100% van die tarief.
Ontbytopsies:
- Kontinentaal
- Engels
- Amerikaans
- Banting
Aandete word bedien indien dit voor 16:00 gereël is. Dit is 'n tuisgemaakte ete met vleis, stysel, groente, slaaie, 1 verversing en 'n nagereg.
Ontbyt en aandete is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer is apart van die huis op die grondverdieping en het 'n privaat stoep. Die kamer het 'n dubbelbed en 'n oopplan-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Hierdie kamer het ook 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met gedeelde DStv. Ontbyt en aandete kan teen ekstra koste versoek word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 7 jaar bly gratis.
Kinders tussen 8 en 18 jaar bly 100% van die tarief.
Ontbytopsies:
- Kontinentaal
- Engels
- Amerikaans
- Banting
Aandete word bedien indien dit voor 16:00 gereël is. Dit is 'n tuisgemaakte ete met vleis, stysel, groente, slaaie, 1 verversing en 'n nagereg.
Ontbyt en aandete is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer op die tweede verdieping van die hoofhuis het 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Dié kamer het ook 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met gedeelde DStv. Ontbyt en aandete kan teen 'n ekstra koste versoek word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 7 jaar bly gratis.
Kinders tussen 8 en 18 jaar bly 100% van die tarief.
Ontbytopsies:
- Kontinentaal
- Engels
- Amerikaans
- Banting
Aandete word bedien indien dit voor 16:00 gereël is. Dit is 'n tuisgemaakte ete met vleis, stysel, groente, slaaie, 1 verversing en 'n nagereg.
Ontbyt en aandete is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer op die tweede verdieping van die hoofhuis het 'n koninggrootte-bed en 'n oopplan-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Verder is daar 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met gedeelde DStv. Ontbyt en aandete kan teen 'n ekstra koste versoek word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 7 jaar bly gratis.
Kinders tussen 8 en 18 jaar bly 100% van die tarief.
Ontbytopsies:
- Kontinentaal
- Engels
- Amerikaans
- Banting
Aandete word bedien indien dit voor 16:00 gereël is. Dit is 'n tuisgemaakte ete met vleis, stysel, groente, slaaie, 1 verversing en 'n nagereg.
Ontbyt en aandete is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer bied slaapplek aan 2 gaste op die tweede verdieping van die huis en het 'n dubbelbed en 'n semi-oopplan-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Dié kamer het ook 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 7 jaar bly gratis.
Kinders tussen 8 en 18 jaar bly 100% van die tarief.
Ontbytopsies:
- Kontinentaal
- Engels
- Amerikaans
- Banting
Aandete word bedien indien dit voor 16:00 gereël is. Dit is 'n tuisgemaakte ete met vleis, stysel, groente, slaaie, 1 verversing en 'n nagereg.
Ontbyt en aandete is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie knus tuinkothuis is apart van die gastehuis. Dit het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n TV met gedeelde DStv. Ontbyt en aandete is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 7 jaar bly gratis.
Kinders tussen 8 en 18 jaar bly 100% van die tarief.
Ontbytopsies:
- Kontinentaal
- Engels
- Amerikaans
- Banting
Aandete word bedien indien dit voor 16:00 gereël is. Dit is 'n tuisgemaakte ete met vleis, stysel, groente, slaaie, 1 verversing en 'n nagereg.
Ontbyt en aandete is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cnr Border and Thring Street, Kroonstad, 9500, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang