Successfully reported
+57

Tuscana Villa Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cnr Border and Thring Street, Kroonstad, 9500, Vrystaat
  • Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Tuscana Villa Guesthouse is 'n dubbelverdiepinghuis in Panorama, Kroonstad. Dit bied gerieflike kamers en is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.

Verblyf word gebied in 10 kamers met slaapplek vir 20. Elke kamer het 'n gerieflike bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en/of stort, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie. Elke kamer het ook 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi.

Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area, troeteldiere op versoek en veilige onderdakparkeerplek in.

Dis naby die N1 en 'n gholfklub. Dis ook net 2 km van die middestad en 1 km van kitskosrestaurante af. Die meeste skole en hospitale is in 'n 5 km-radius van die instansie af.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Liezel B
Gesin met tieners
5.0
Mooi, skoon en veilig. Wonderlike diens en 'n pragtige plek met baie spasie. Baie dankie.
Mei 2025
Amanda S
Saam met lewensmaat
5.0
Sien sterre. Gasvrou het ons hartlik verwelkom. Pragtige en netjiese plekkie. Sal definitief weer daar tuisgaan.
Apr 2025
Elné D
Besigheidsreis
5.0
Neat, clean, perfect! Lovely stay! Everything was perfect! Would definitely return.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Heleneze V
Saam met vriende
5.0
Netjies, veilig en warm. Ons het baie lekker gebly.
Aug 2024
Riaan H
Gesin met tieners
5.0
Was 'n baie lekker blyplek wat ek sal aanbeveel wanneer in Kroonstad. Ons het baie lekker gebly met Engela en Moeketsi wat uit hulle pad gegaan het om...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Gerda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Cnr Border and Thring Street, Kroonstad, 9500, Vrystaat
  • Gaste dink Tuscana Villa Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cnr Border and Thring Street, Kroonstad, 9500, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc0YmVlZDk3LWI5YjktNGFkNy04MmZiLTE0NjNhYmRlNzA3Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 Cnr Border and Thring Street Kroonstad 9500 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.673457467582 27.244103295631

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang