Successfully reported
+25

Tusker House Kruger

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 5 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 31 Okt 2025 tot 11 Des 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2623 Olifant Drive, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R3 000 R2 700 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Tusker House Kruger bied rustige selfsorgverblyf in Marloth Park, wat grens aan die Kruger Nasionale Park. Die huis is 700 m vanaf die Marlothi Winkelsentrum geleë, terwyl die Krokodilbrughek na die Kruger Nasionale Park ongeveer 14 km weg is.

Hierdie ruim villa bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamers bevat elk 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Badhanddoeke, swemhanddoeke en beddegoed word voorsien.

Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, skottelgoedwasser en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan maaltye by die ontbyttoonbank of by die groot etenstafel in die vermaaklikheidsarea geniet. Die sitkamer is gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV met toegang tot verskeie stromingsdienste. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die oordekte patio het 'n ingeboude braai en kyk uit oor die privaat plonspoel en natuurlike bos-omgewing. Wildlewe soos koedoes, sebras en vlakvarke loop gereeld in die omgewing rond. Veilige parkering word voorsien in 'n afsluitbare dubbelmotorhuis. Die eiendom is ook toegerus met 'n omsetter om noodsaaklike toestelle tydens beurtkrag aan te dryf.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 2623 Olifant Drive, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 000
R 3 000 R 2 700
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R3 000
R 3 000 R 2 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 000
R 3 000 R 2 700
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2623 Olifant Drive, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb1ec4a05f38558e42d0d51fbeab62120c96560ff03dec96e72fc5611386d9d4dde42cfdcc1a927a20e489d457b1427a6caeb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 000 nouVanaf R2 700 per nag (plek vir 6) 2623 Olifant Drive Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -25.34588 31.791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang