Tussen-I-Bome Guest Farm
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 133 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portion 32, Boekenhoutskloof 284 JR, Pretoria, 0035, Gauteng
- Vanaf R400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Tussen-I-Bome Guest Farm is 'n bekoorlike ossewa-oord en venue wat 26 km vanaf Montana, Pretoria, op die R573 KwaMahlango/Moloto-pad geleë is. Geleë in die Bobbejaansberge, bied dit 'n unieke venue vir troues, konferensies, funksies of net 'n naweekwegbreek saam met familie of vriende.
'n Verskeidenheid akkommodasie-opsies is beskikbaar. Dit sluit in 'n gastehuis met slaapplek vir 8, ossewaens met 4 of 6 slaapplek, 'n Chalet met slaapplek vir 10, 'n Bos Lapa met slaapplek vir 8, en tien kampeer- of karavaanstaanplekke met slaapplek vir 6.
Die lokale op die perseel, ook in die ossewa-styl, kan groepe van tot 120 mense voorsien, wat dit ideaal maak vir troues, konferensies, spanbou, jaareindfunksies, verjaarsdagpartytjies, doop- of toewydings.
Gaste het toegang tot 'n kouewaterswembad, staproetes en genoeg spasie vir kinders om fiets te ry.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Gerhard Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 51
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Portion 32, Boekenhoutskloof 284 JR, Pretoria, 0035, Gauteng
- Gaste dink Tussen-I-Bome Guest Farm het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 133 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portion 32, Boekenhoutskloof 284 JR, Pretoria, 0035, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang