Successfully reported

Twalumba

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Jason S
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

As above. Great place with family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha N
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Special location with everything you need. We were a mix of family and friends including an 11 and 16 year old. The accommodation and communal area were great, and the proximity to the river for viewing and interactions with wildlife was so special. Highly recommended. Winter conditions were dry and dusty, not green as in pictures.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tebogo M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Magical! Very accommodating and calming, great space for everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lientjie A
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2025

Uitstekend, lekker braai area, swembad. Sal beslis weer gaan. Dit was baie lekker. Die kombuis is uitstekend toegerus. Al wat eienaardig was, is die bediende wat heeldag inkom, maar sy was nie skottelgoed nie, dus nie seker wat die waarde of doel is nie. Wanneer jy kook, is die versoeking groot om goed op die toploader wasmasjien te sit wat langs die stoof staan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Servaas
Twalumba
Hi Lientjie Ek is baie jammer om te hoor dat sy nie skoon gemaak het nie. Slottelgoed is deel van haar pligte. Dit is juis hoekom sy elke dag van die week daar is. Dit sal dadelik reggestel word. Servaas

Susan S
Kort verblyf
4.8
Apr 2025

Great stay. The stay was very nice. Paving is needed as the mud is ridiculous. The place needs to be repaired; I have reported it to Sonja. The venue is very special and the wildlife is a real treat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Servaas
Twalumba
Good morning. Unfortunately, we are not allowed to pave the complete property as per Marloth Park rules. It was the rainy season, which tends to bring mud. We are looking into other solutions for the central area. Thank you. Servaas

Anonieme gas
Kort verblyf
3.8
Mei 2025

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Servaas
Twalumba
Goeie more Die bedlamoies is reg gemaak. Nuwe ysmasjien het gekom. Stukkende blinds is vervang. Nuwe gordyne is oppad. Verf word beplan vir November as ons toe maak. Baie dankie Servaas

Kobus B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Mooi en lekker plek. Ons het baie lekker gekuier by Twalumba, was vriendelik ontvang deur Sonja wat ons alles verduidelik het en gewys het waar alles is. Die plekkie is goed uitgerus met alles wat mens kan nodig hê. Baie diere het ons kom besoek en was ook naby aan die rivier vir oggend stappies langs die draad af. Lekker groot tafel waar almal kan sit en gesels en lekker eet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Servaas
Twalumba
Ons is baie bly dat julle dit geniet het. Baie dankie.

Jeanre B
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Family vacation, don't look any further. The setup is great for families who go together on holiday, with three separate houses and one communal area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Servaas
Twalumba
Thank you We are glad that you enjoyed your stay. Servaas

Neil P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Will definitely tell people to go there. It was excellent. Will definitely go back; everyone enjoyed themselves.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Dit was so rustig en lekker vir die kinders, hulle het die diere baie geniet. Baie dankie, ons het dit baie geniet, regtig een van die lekkerste vakansies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Servaas Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 5 400
per nag, vir 12 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 400
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R 5 400
per nag, vir 12 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3218 Naboom Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAadcf526c5bae595a0e00aaad24945a1ee4bc0ed1b5c7b6abbdec0fd4130df475a0d5dc28b189f3abdfc220290171547ad69a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 400 per nag, vir 12 mense 46 5 1 5 3218 Naboom Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.333166365229 31.803080495701

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang