Successfully reported
+8

Twee Mossies Herberg

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Landau Street, Meyerville, Standerton, 2430, Mpumalanga
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Twee Mossies Herberg bied selfsorg-akkommodasie en is in die voorstad Meyerville in Standerton, 'n groot, kommersiële landboudorp aan die oewer van die Vaalrivier in Mpumalanga geleë.

Verblyf word in 'n ateljeewoonstel met 'n kombuis, eetarea en ingeboude braaigeriewe gebied.

'n Plaasstyl-ontbyt en boerekos-aandete is beskikbaar mits dit vooraf gereël word teen 'n ekstra koste.

Die akkommodasie is aan die suidwestelike kant van Standerton in 'n omgewing met 'n plaasatmosfeer.

Let asb. dat daar troeteldiere op die perseel is en daarom kan ander troeteldiere nie geakkommodeer word nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Germarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 13 Landau Street, Meyerville, Standerton, 2430, Mpumalanga
  • Gaste dink Twee Mossies Herberg het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Landau Street, Meyerville, Standerton, 2430, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa023c8ea2a9ad58c9bf6f9440333194b1acdc5fb2f0586a8a291b98c1e181ef99dc6631f3d8bdbd43ccdb0c8fa1a5c69bab0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 3) 43 5 1 5 13 Landau Street Meyerville 2430 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.974855 29.256374
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang