Twee Palms Selfsorg Woonstelle
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 303 Neethling Street, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Twee Palms Selfsorg Woonstelle bied bekostigbare en gemaklike selfsorgverblyf in die oulike dorpie Kakamas. Geleë aan die oewer van die Oranjerivier, dien hierdie rustige dorpie as 'n rustige toevlugsoord te midde van wingerde en plase.
Verblyf is beskikbaar in 'n keuse van 10 vrystaande eenhede, elk met sy eie toegewyde parkeerplek. Die eenhede is deeglik toegerus om aan gaste se noodsaaklike selfsorgbehoeftes te voldoen en sluit bykomende geriewe in soos 'n TV met DStv EasyView en lugversorging vir ekstra gemak.
Die eiendom word volledig deur sonenergie aangedryf, wat 'n omgewingsvriendelike en volhoubare verblyf verseker. Gaste het ook toegang tot gemeenskaplike braaigeriewe en gratis WiFi op die perseel.
Besoekers kan die nabygeleë Augrabies-waterval Nasionale Park verken, wat spog met asemrowende uitsigte oor die waterval, of buitelugaktiwiteite soos stap, bergfietsry en 'n besoek aan die plaaslike warmwaterbronne geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Francois Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 79
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 303 Neethling Street, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
- Gaste dink Twee Palms Selfsorg Woonstelle het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 303 Neethling Street, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang