Twelveon1st
Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Jan 2025 tot 30 Nov 2025.
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 First Avenue, Fish Hoek, 7975, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 500R1 275 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Twelveon1st bied knus selfsorgverblyf met 'n aparte ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Vishoek. Dit is die ideale opsie vir 'n klein gesin wat die Moederstad wil verken aangesien die kothuis sonpanele het en stapafstand is vanaf Vishoekstrand.
Die kothuis bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n TV met Netflix en YouTube. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne, badhanddoeke en 3 strandhanddoeke word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis is langs 'n eetarea met 'n driekwartbed. Hierdie area lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is daar 'n geplaveide sitarea met 'n tafel, stoele en Weber-braaigeriewe. Die eenheid is net 5 minute vanaf die strand, kruidenierswarewinkels, koffiewinkels en wegneemete-restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbedjie
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Douglas Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 12 First Avenue, Fish Hoek, 7975, Wes-Kaap
- Gaste dink Twelveon1st het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 First Avenue, Fish Hoek, 7975, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang