Successfully reported
+21

Tweni Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 94 Clovelly Road, Clovelly, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Tweni Cottage is weggesteek tussen Kalkbaai en Simonstad in die Silwermynvallei. Die kothuis kyk uit oor Clovelly Buiteklub en die gholfbaan, met uitsigte oor Noordhoekstrand en die Atlantiese Oseaan in die verte.

Dié knus kothuis het 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en bied 'n badkamer met 'n bad, 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n gasstoof, 'n elektriese oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, 'n wasmasjien en droër, eetgerei en breekware. Die sitkamer beskik oor gemaklike rusbanke en 'n TV.

Op die dek is daar 'n etenstafel met 6 stoele, asook 'n patio-suite met 2 stoele en 'n koffietafel. Hierdie area bied 'n verligting van die suidoostewinde, aangesien dit agter 'n klein bergie versteek is. Die dek het 3 afrolbande vir wind- en sonbeskerming soos nodig. Daar is parkeerplek van die straat af vir 2 voertuie asook 'n buitebraai-area op die hoofdek.

Daar is rugsteunkrag en 'n omskakelaar vir die TV en WiFi tydens kragonderbrekings. Met 'n gasstoofblad sal gaste nie veel verontrief word deur beurtkrag nie.

Die gholfbaan en buiteklub is 750 m se stap van die kothuis af. Besoekers is welkom. En die Clovelly- en Vishoekstrande is net 1 km weg.

Daar is baie uitstekende restaurante naby in die skilderagtige Kalkbaai-area. Gaste het ook onmiddellike toegang tot staproetes teen die Silwermynvallei en in die omliggende berghelling.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Steven Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 94 Clovelly Road, Clovelly, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tweni Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 94 Clovelly Road, Clovelly, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA60be3049dcb19b7f9b144c573978fb1bcc8dbabd7da93537b697631a0067ec3598890bfff7e18edd98af395598bf6de996e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 94 Clovelly Road Clovelly 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1253196 18.4345362
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang