Twice Central Guesthouse
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Hamman Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Vanaf R3 800 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Twice Central Guesthouse is 'n luukse gastehuis in die hartjie van die skilderagtige Stellenbosch, wat luukse bed-en-ontbyt-verblyf bied, ideaal vir gaste wat 'n afgesonderde wegbreek soek.
Die gastehuis beskik oor 7 pragtig ingerigte kamers, elk met sy eie en suite-badkamer. Die kamers beskik oor gemaklike beddens, sagte dekbedovertrekke, kraakvars linne en privaat ingange. Al die kamers bied bykomende geriewe soos haardroërs, tee- en koffiemaakgeriewe, TV's en toegang tot gratis WiFi.
Gaste kan ontbyt op die gedeelde patio met ruim sitplek geniet of langs die plonspoel op 'n sonstoel ontspan. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is wynproe, verskeie restaurante en museums binne maklike bereik. Met jou voertuig veilig geparkeer, is 'n rustige nagrus in Stellenbosch byderhand.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Chrystal Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 7 Hamman Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Twice Central Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Hamman Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang