Successfully reported

Twiga Lodge Mabalingwe

Wildsplaas

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 73 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Chantel K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Baie lekker. Ons het baie lekker gebly, alles is daar wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda V
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Luukse bosveld ervaring. Ons verblyf by Twiga Lodge was absoluut heerlik! Die lodge is pragtig geleë, met rustige natuur en wild wat naby verby beweeg – 'n ware bosveld-ervaring. Die kaggel en die binnebraai was besonders lekker in die koue winteraande, wat dit warm en gesellig gemaak het. Die lodge is dus ideaal vir enige seisoen – winter of somer. Die huis is netjies, ruim en goed toegerus met alles wat jy nodig het. Ons het veral die buitekuier-area en die swembad geniet, en waardeer dat dit so privaat en stil is. Baie dankie vir 'n onvergeetlike tyd. Ons sal beslis weer terugkom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Kwaliteit gesinstyd omring met diere op jou voorstoep en pragtige natuurskoon. Ons het heerlik gebly. Twiga Lodge is so lekker ingerig en bied alles wat nodig is om jou naweekwegbreek of vakansie ekstra gerieflik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maré M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Stilte, rustig, ontspan en braai. Die plek is amazing, rustig, stilte, diere so mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Onvergeetlike naweek met my geliefde familie, kinders en kleinkinders! Geld werd. Ons het gerus in die ope natuur, die wilde diere kom tot by die huis. Ons het dit meer by die huis geniet as die ander vermaaklikheid wat aangebied was. Jy het alles wat jy nodig het vir 'n wonderlike naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre O
Kort verblyf
4.8
Mei 2025

A wonderfully peaceful and memorable experience with family. An incredible place with plenty of wildlife visiting the Lodge. It’s clean, comfortable, and offers breathtaking views of the bush. The lodge is very well equipped, and communication from the website and the Owners was excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cheryl S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2025

Great weekend, had time to spend with family and just relax. Love the place. Love the place. Best family time. Such a nice house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Otto G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Baie rustig en lekker! Lekker gerus en die diere naby die huis geniet. Die huis was regtig lekker om in te bly. Alles was daar wat jy nodig het. Baie dankie aan Elizma vir al die hulp. Sy was baie vinnig om te help as ons haar gesoek het. Ons sal gerus weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Maretha S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2025

Lekker braaiplek en klein plonspoel. Die njalas is mak en wei rondom die huis. Die huis is gerieflik ingerig met slaapplek vir agt. Wi-Fi werk goed. Daar is slegs stortgeriewe, geen bad nie. Die huis is naby die hoofpad, verkeer is hoorbaar. Hou vensters en deure toe, aangesien die ape inkom selfs terwyl mens binne is. Daar was een oggend 'n likkewaan op die stoep, vir seker onwelkom binne die huis.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois V
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Aug 2025

Clean and neat! Clean and neat, very pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Andrzej Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 73

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R3 500
R 3 500 R 2 275
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R3 500
R 3 500 R 2 275
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 500
R 3 500 R 2 275
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: No 204 Olievenfontein, 28 km from Bela Bela, Mabalingwe Nature Reserve, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72b3dee7f69f2c494657c3ae15dced140b898422a05f909bda35bcf0de865a456249650e0f696b842b9422853b3d3fb81d3f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 500 nouVanaf R2 275 per nag (plek vir 8) 73 5 1 5 No 204 Olievenfontein 28 km from Bela Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -24.854372808051 28.055293923943
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang