Successfully reported

Twin Palms

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Sergio M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Hierdie kuier was een vir die boeke. Twin Palms bied ongelooflike ontspanning en die ekstra ruimte vir my kinders was 'n groot bonus. Die ligging is baie sentraal, wat dit maklik maak om na verskeie plekke toe te gaan. Ek sal enige familie beslis aanbeveel om hierdie wegbreek te oorweeg vir 'n rustige en gemaklike vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Weekend was lit. Best ever. Baie netjies en veilige plek, sal beslis weer daar boek. Diens is awesome. Als was perfect.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marina
Twin Palms
Baie dankie vir jul ondersteuning en resensie, ons sal jul met graagte weer ontvang.

Erwin G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Enjoyable weekend stay. Stunning property with all the amenities. The hostess was very helpful. I would really recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonelia T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Heerlik ontspannend gemaklik. Ons het ’n besonderse verblyf by Twin Palms gehad oor die naweek. Die gerief en atmosfeer was uitstekend, en ons sal beslis weer van Twin Palms gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeneline L
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Best stay ever. Beautiful spacious home! Safe and quiet area, fenced yard for our two dogs. The house was super clean. Marina is a lovely host, would definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marina
Twin Palms
Thank you for your support and lovely review. We appreciate it. It was a great pleasure to host you. We hope to see you again in future.

Pierre E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

So lekker, ons kom weer. Fantastiese naweek gehad. Plek is asemrowend. Hoop net ander gebruikers verniel dit nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Merie L
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Ons het baie lekker en rustig gebly. Kon die tyd saam my man en siblings geniet. Baie lekker gebly en sal aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vanessa S
1 nag
5.0
Mrt 2025

Beautiful and clean place, very spacious, beautiful view, will definitely go back. One word. Amazing!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lyn R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Free of the huzzle and buzz of city life. Asemrowende uitsig, rustige area en uitstekende binne braai fasiliteite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanique C
1 nag
4.2
Jul 2025

Home away from home. I loved the stay. I just didn't like that the host was outside with a group of people prior to check-out awaiting us to leave.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marina
Twin Palms
Thank you for your support and review. My apologies once again for causing discomfort. We had to service the house for our next guests later that afternoon and met the service provider and cleaners outside the house a few minutes before check-out time (10:00). Thank you for raising this; we will work on our routine and make sure to give you more space next time. Kind regards

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 2 000
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
    8 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Wassenaar Street, Seemeeupark, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd1975a964f4a3b9694fa2b806489886a1a7fb0d8b3c2515e975157bc333a47a71a4e1bfdb01ea6b92ddf66b409eb6948ad2f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 8 mense 16 5 1 5 28 Wassenaar Street Seemeeupark 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.137207461349 22.095145412195

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang