Twin Palms
-
Kapasiteit: 10 persone
8 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 Wassenaar Street, Seemeeupark, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Twin Palms is 'n lieflike dubbelverdiepinghuis in Seemeeupark, Hartenbos. Die eiendom is ongeveer 5 km vanaf Hartenbos se strandfront geleë.
Die huis bied slaapplek aan 8 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en leefarea. Die boonste verdieping bevat 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met slegs 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed vir kinders. Die tweede badkamer het 'n bad en 'n stort. Die derde slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie slaapkamers deel 'n derde badkamer met 'n stort.
Die kombuis is goed toegerus met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan 'n ete by die sentrale ontbytkroeg of by die etenstafel en stoele geniet. Die sitkamer is ingerig met gemaklike rusbanke en 'n TV. Toegang tot Wi-Fi is ook beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n balkon met 'n uitsig oor die groen gordel en ook 'n see-uitsig in die verte, 'n tuin, braaigeriewe en veilige parkeerplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Kinderstapelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Marina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 28 Wassenaar Street, Seemeeupark, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Twin Palms het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 10 persone
8 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 Wassenaar Street, Seemeeupark, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang