Successfully reported
+17

Twin Palms

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Amber Terrace, San Michel, Cape Town, 7979, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 300 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Twin Palms is 'n gesinsvriendelike vakansiehuis in 'n stil doodloopstraat in die rustige voorstad Noordhoek, net 5 minute se ry van die strand af. Hierdie helder en sonnige huis bied pragtige uitsigte oor die see en die berge en is omring deur 'n lieflike tuin.

Die huis bied slaapplek vir 6 gaste en het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, en die derde het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer is toegerus met 'n stort.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, 'n oond, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, sowel as eetgerei en breekware in. Die leefarea beskik oor 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n TV.

'n Onderdak-patio kyk uit oor 'n swembad, wat ook 'n kleiner kinderpoel het. 'n Buitetafel bied plek vir eet, met 'n Weber en 'n braai-area naby. Die pragtige voor- en agtertuine beskik oor 'n hangmat om onder die bome te ontspan, visdamme en 'n waterfontein.

Met sy sentrale ligging op die Kaapse Skiereiland, is Twin Palms 'n ideale basis om te verken. Dit is 'n kort rit vanaf die strand, met Kaapstad in die noorde, Kaappunt in die suide en die Wynlande in die ooste. Hierdie rustige huis is die perfekte wegbreekplek vir gesinne wat gemak en ontspanning soek.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout

Ligging

  • 6 Amber Terrace, San Michel, Cape Town, 7979, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 300
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 5 300
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Amber Terrace, San Michel, Cape Town, 7979, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA256567ddaf95f94b88db2fa38f33908d2220fb169debcc9c7d9e64478b9da1dcab7fa8d3051c2d2d232bf2a3756bf2bdb3be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 300 per nag (plek vir 6) 6 Amber Terrace San Michel 7979 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1048498 18.3930567
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang