Twin Palms Guesthouse
- Kapasiteit: 35 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Walter Sisulu Street, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Twin Palms Guesthouse is sentraal geleë in die akademiese dorpie Potchefstroom en bied bekostigbare verblyf. Die gastehuis is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers.
Verblyf word gebied in 'n keuse van 8 standaardkamers, 3 dubbelkamers, 3 selfsorgkamers of 4 losstaande selfsorg-eenhede. Die standaardkamers is elk toegerus met 'n TV terwyl al die gastekamers gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe bied.
Gaste geniet 'n braai of koel af in die swembad terwyl konferensiegeriewe, 'n eetarea en veilige parkeerplek ook op die perseel beskikbaar is.
Besienswaardighede in die omgewing sluit in Boskopdam Natuurreservaat, Noordwes Universiteit Botaniese Tuin, Potchefstroom Gholfklub, Buffelsvlei Wild Dierepark en MooiRivier Mall.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.7/5
Johnny Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 15 Walter Sisulu Street, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Gaste dink Twin Palms Guesthouse het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 35 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Walter Sisulu Street, Potchefstroom, 2531, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang