Two Lions Guesthouse
- Kapasiteit: 13 persone
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 198 Cape Road, Glendinningvale, Gqeberha, 4240, Oos-Kaap
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Two Lions Guesthouse is naby Port Elizabeth Gholfklub in Gqeberha geleë. Die gemeubileerde eenheid is ideaal geleë naby 'n verskeidenheid restaurante, kroeë, winkels en ontspanning.
Verblyf bestaan uit 4 eenhede wat die Executive Suite, Koninginkamer met Balkon, Koninginkamer en Tweepersoonskamer insluit. Alle kamers is toegerus met gemaklike beddens en badkamers is toegerus met 'n bad of stort, toilet en wasbak.
Bykomende kenmerke sluit WiFi en TV in al die kamers in. Gaste het ook toegang tot die restaurant op die onderste verdieping en veilige parkeerplek agter 'n afgeleë hek.
Doendinge in die omgewing sluit fietsry, swem, bergfietsry, voëlkyk en visvang in.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Baolin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 198 Cape Road, Glendinningvale, Gqeberha, 4240, Oos-Kaap
- Gaste dink Two Lions Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 13 persone
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 198 Cape Road, Glendinningvale, Gqeberha, 4240, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang