Successfully reported
+18

Two Oceans

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 66 De Waal Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Two Oceans is in die kusdorpie Struisbaai geleë en bied gehalte vakansieverblyf vir 'n gesin van 4.

Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Daar is 'n stapelbed in die leefarea asook 'n tweede badkamer wat toegerus is met 'n stort, toilet en wasbak. Beddegoed en handdoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, gasstoof en elektriese stoof, 'n mikrogolfoond, skottelgoedwasser, breekware en eetgerei. Die kombuis het ook tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbythoekie.

Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met volledige DStv. Daar is 'n binnebraai-area waar gaste lekker saam 'n maaltyd kan voorberei. Wi-Fi is beskikbaar.

Die eenheid spog met pragtige see-uitsigte en is stapafstand vanaf die strand. Daar is stapeldeure wat oopmaak op die patio met 'n groot tafel en oorgenoeg sitplek vir 'n heerlike aandete saam met die gesin met 'n see-uitsig en die geluid van branders in die agtergrond.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Leefarea

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 95 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Hessie G
Saam met lewensmaat
5.0
Alles was netjies en skoon. Baie lekker, veilig en netjies. Aanbeveling is om die trappe tussen kamer en badkamer te verbind.
Okt 2025
Kelsey B
Saam met lewensmaat
5.0
Upmarket, cozy, comfortable, great location, highly recommended! We had the most wonderful stay at Two Oceans. The space is absolutely ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Ad-jayleen M
Saam met lewensmaat
5.0
This place was perfect for our winter stay, with the fireplace inside. This place was perfect for our winter stay, with the fireplace i...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Dirkie K
Gesin met tieners
5.0
Great stay! Had a great stay at Two Oceans, will recommend it definitely!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Erwin G
Gesin met klein kinders
5.0
Enjoyable visit to Struisbaai. Very nice facility with all the amenities.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Franci Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 95

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 66 De Waal Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Two Oceans het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 66 De Waal Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbbbfb1cf2f3bd1c47afcdcd36fba28292d1604f13ab2713cb388621a2acea5393e8d03baf9e77636fb602a714dc25a538b69?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4) 95 5 1 5 66 De Waal Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.812191765319 20.045354860119

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang