Successfully reported

Two Sticks

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Matilda A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Awesome awesome sal weer daar gaan bly. Baie oulike plekkie. Ongelooflik baie diere gesien. Baie netjies en baie goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carine S
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Ons het dit baie geniet. Baie dankie. Ons het heerlik gekuier. Skoon en netjies met alles wat nodig is. Al die diere wat kom kuier het was 'n hoogtepunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda D
Kort verblyf
4.2
Jul 2024

Sal weer kom. Ons (oupa en ouma) was daar saam met ons kinders en kleinkinders en het baie lekker gebly. Plek en linne was skoon.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Madelyn B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Lekker, warm, nuwe ervaringe, skoon en rustig. Dit was 'n baie netjiese en lekker plekkie vir ons gesin. Die diere het pellets uit ons hand kom eet. Dit is naby aan die waterpark en winkels asook die in/uitgang. Sal definitief vir almal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gabriella
Two Sticks
Thank you very much for your review.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Gabriella Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 2 950
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 950
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 950
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 3593 Patrys Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb1076c3ac36b0e37bc9e3b71266a1acf6d6dd515bacaaddc75172e4a814e44c06051747348f8e65684c42b71ceaf18a70885?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 950 per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 3593 Patrys Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -25.3460595 31.8072484

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang