Successfully reported
+64

Tyger Classique Villas

Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 11 Apr 2025 tot 5 Jan 2026.

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 283 Uys Krige Drive, Loevenstein, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 R1 063 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Tyger Classique Villas is in familiebesit en bied verblyf met 'n tikkie hartlikheid en persoonlike aandag. Die Villas is sorgsaam ingerig om netjiese, gerieflike en bekostigbare verblyf te verseker.

Die eenhede wissel in grootte en is in 'n veilige, spoggerige buurt in Kaapstad se noordelike voorstede geleë. Al die eenhede is selfsorg.

Tyger Classique is lekker sentraal geleë in Loevenstein en bied gerieflike toegang tot die N1 en N7. Dis net 'n entjie se ry vanaf die middestad, V&A Waterfront, strande, Wynlande, Canal Walk by Century City, Grand West Casino, gholfbane en die lughawe.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Marlet D
Gesin met klein kinders
5.0
Dit was super. Die diens is baie goed. Ons het op kort kennis geboek, so die personeel moes laat inkom om ons te ontvang. Hulle was puik met hul diens...
Sien meer
Okt 2024
Susan D
Saam met vriende
5.0
Heerlik geslaap en gekuier. Ons het lekker gebly! Parkering is 'n uitdaging.
Mrt 2024
Raymond M
Saam met lewensmaat
4.8
Great. Peaceful, safe, nice view.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Louw P
Saam met lewensmaat
4.8
Netjies. Netjies. Baie goed ontvang.
Aug 2025
Sonia A
Saam met lewensmaat
4.8
Ideaal vir oornag. Naby aan hospitale en hoofweë. Stil en rustig.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Floris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 283 Uys Krige Drive, Loevenstein, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tyger Classique Villas het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
R 1 250 R 1 063
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 250
R 1 250 R 1 063
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 250
R 1 250 R 1 063
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 283 Uys Krige Drive, Loevenstein, Bellville, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA274ddd50a6877c874135791e85bb6b68abdf650eba543a4caa4404e98822e056893676e5fbbd962f966e23c222e2c54c80c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 063 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 283 Uys Krige Drive Loevenstein 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.886341844768 18.60932841897

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang