Successfully reported

Durbanville Self Catering Apartments - Tyger Valley Villa

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Nicole N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Rustige naweek met my klein gesin. Was 'n fantastiese naweek met my gesin van 4. Baie rustig, apartment was top notch, geen klagtes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlize
Durbanville Self Catering Apartments - Tyger Valley Villa
Ek is so bly julle het dit geniet! Dankie vir jou resensie! Hopelik sien ons gou weer!

Andre R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Great! Alles was in orde, en Marlize was altyd vriendelik en baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlize
Durbanville Self Catering Apartments - Tyger Valley Villa
Hoop ons sien jou gou weer! Dankie vir die resensie!

Christell V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Home away from home. Well equipped apartment with safe parking in the complex. Location is great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinard G
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Very good and good value for money. Good, effective with quick hassle-free check-in and check-out.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlize
Durbanville Self Catering Apartments - Tyger Valley Villa
Thank you for your stay! Hope to see you again!

Yolandi V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mei 2025

It was perfect. Dit was baie lekker om by Tyger Valley Villa te bly. Dit was baie skoon en die plek was presies wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marlize
Durbanville Self Catering Apartments - Tyger Valley Villa
Ons is bly julle het dit geniet! Hopelik sien ons julle gou weer!

Jenny B
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Mei 2025

My stay was good. I had a good stay, everything in the flat was to my satisfaction.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlize
Durbanville Self Catering Apartments - Tyger Valley Villa
Thank you for your stay! Glad you liked it!

Jani D
1 nag Besigheidsreis
4.6
Mrt 2025

Goed vir 'n besigheids akkommodasie in Tygervallei. Ek en 'n kollega het hier gewoon omdat ons 'n werkswinkel 4 min se ry weg gehad het. Ons het baie gerieflik gebly. Dit is veilig en goed toegerus. Weet net dat die eenheid slegs een badkamer het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Marlize
Durbanville Self Catering Apartments - Tyger Valley Villa
Dankie vir jou resensie!

Philip K
1 nag
4.0
Mei 2025

Gemaklik en baie sentraal. Enigste probleem was kon nie inlog by WiFi nie. Was nie noodsaaklik nie, maar op ander besigheidsbesoeke sou dit 'n groot probleem wees.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Marlize
Durbanville Self Catering Apartments - Tyger Valley Villa
Hallo Philip! Dis nou jammer jy het nie vir my genoem dat jy nie die WiFi kan gebruik nie. Ek sou baie graag wou help! Ons WiFi is altyd flink! Hoop ons sien jou weer!

Nicole V
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Die verblyf was uitstekend en die omgewing is pragtig! Ons het die kuier verskriklik geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlize
Durbanville Self Catering Apartments - Tyger Valley Villa
Ons is so bly julle het die verblyf geniet! Kom kuier gerus weer!

Riaan K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Enjoyed every moment of it. Modern and beautiful. Clean and in great shape. Loved staying here. Will book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlize
Durbanville Self Catering Apartments - Tyger Valley Villa
Baie dankie vir jou mooi resensie! Hoop ek sien julle gou weer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marlize Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 66

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R2 200
R 2 200 R 1 650
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 200
R 2 200 R 1 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 200
R 2 200 R 1 650
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Alf Street, D'Urban Ridge Unit 56, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c18a235a57da4096cd3fba3f3f3a80fd95f81adcf1c282f0949877a00adce5a440a9da338ff60f1ebc9bf489c96e45872f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 200 nouVanaf R1 650 per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 2 Alf Street D'Urban Ridge Unit 56 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.871355210276 18.63838454418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang